This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.
Oupa Koen Byewas (Beeswax)
Met Byewas en Lanolien
Oupa Koen het ons altyd geleer dat as jy nie in iemand anders se skoene die pad gestap het nie mag jy nie oordeel nie, maar jy kan goeie karakter sien aan 'n paar skoon skoene.
- Voed / Nourishes
- Beskerm / Protects
- Stoot Water Af / Repels water
Gebruik op / Use on
- Gladde leer / Smooth leather
- Olie leer / Waxy and oily leather
Ships from Boksburg, South Africa